Dualiteit van water inspireer Barto se treffersnit

Loading player...
“Ons almal het water nodig om te leef, maar dit kan dinge net so vinnig verwoes ook, as mens kyk na storms en vloede. Ek het meer respek vir water as wat ek ʼn liefde daarvoor het.”
28 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min