Bosveld Musiek Karnaval veel meer as net ʼn musiekfees

Loading player...
Puik kampeergeriewe, talle pretaktiwiteite, knetterende braaivleisvure én twaalf ure se sangvermaak onder die Bosveld-sterre bied ʼn tipe saligheid wat nie maklik beskryf kan word nie.
21 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min