Het ek my geloof verloor? - `n vraag wat waarskynlik in baie gelowiges se koppe

Loading player...
Die moeilike tye wat ons beleef bring jou verstaan van God in gedrang. Dikwels word die paradigmas waarmee jy grootgeword het ernstig bevraagteken. Pierre du Plesses gesels nav sy boek oor "Het ek my geloof verloor"?
Die volle Bybel vir n afgelee gebeid in Ethiopie en die feesvreugde wat daarmee gepaard gaan. Luister na hoe Jean Pierre Combrinck en Chris Heyns vertel.
4 Sep 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wavemakers

Jannie Pelser gesels vandag met Johan vd Westhuizen en Leeroy Willemse van die groep Wavemakers
7 Mar 41 min

E.J & Sané Leach

Jannie Pelser gesels vandag met dominee-egpaar E.J & Sané Leach
28 Feb 45 min

Gebed

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Cobus Hamman oor lydenstyd en Ds Dewald Hoffman oor "Gebed: 365 gebede - Gebedsboek vir tye wat tel”
21 Feb 47 min

Musiek maak vir die Here

Jannie Pelser gesels vandag met Rikus van der Vlies wat vertel oor musiek maak vir die Here
14 Feb 41 min