Luister: Jong SA sangeres slaan internasionale kontrak los

Loading player...
“Hulle skryf nou verder aan my musiek en ek sal teen die einde van die jaar reeds begin opneem.”
12 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min