Stem nou vir Aitsas se geestelike liedjie van die jaar

Loading player...
Riana Nel en die gospelsanger Retief Burger het verlede jaar die prys in dié kategorie gewen vir “Die seën”.
8 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min