ToekomsVenster: Die volgende tree is die tree daaruit

Loading player...
Die mense wat ons bewonder is meer dikwels diegene wat ten spyte van en te midde moeilike omstandighede, voorraad opgeneem het, dankbaar kennis geneem het van wat nog oor is en nie toegelaat het dat die gebrek en dit wat weg is, hul blywend definieer nie.
28 Aug 2022 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min