"Kwaaitjie"-sanger maak opslae met debuutsnit

Loading player...
Prop het in die Maroela Media-ateljee gesels oor sy debuutalbum, "Sing Hoop Weerklink" en die treffersnit, "Kwaaitjie".
25 Aug 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min