Amerikaner leer Afrikaans ter nagedagtenis aan SA ma

Loading player...
Matthew Haines het onlangs die Antjie Krog-gedig, “Ma”, op die radiostasie 5FM voorgelees ter nagedagtenis aan sy ma en beplan om dié taal nou baas te raak.
23 Aug 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min