Vrouehelde

Loading player...
Tydens hierdie uitsending vier ons Vrouedag en gesels Christine met Elsje en Elsje Kritzinger, ‘n ma en dogter wat tekenend is van hoe gelowige vroue ten spyte van moeilike omstandighede in oorwinning kan lewe. Wendy Maartens gesels met ons oor ‘n paar uitsonderlike Suid-Afrikaanse vrouehelde.
9 Aug 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vir die jongklomp

Jaco Strydom gesels oor sy jongste boek Eendag te ver wat spesiaal vri jong Jesus-volgelinge geskryf is. Julita Kok vertel meer oor die Matt Redman-konsertreeks en Annique Jordaan en Lelani Brugman vertel meer oor hul Woord en Wsyie-kinderbediening.
19 Aug 1 hr 08 min

Tyd & SAAI

Narratiewe berader, Faith Durie, gesels oor die betekenis van tyd in ‘n gelowige se lewe. Francois Rosssouw & Dr Theo de Jager van die organisasie SAAI kuier in die ateljee om meer te vertel oor die werk wat hulle onder ons land se familieboere doen én die opwindende Lamb Champs…
12 Aug 1 hr 59 min

Oorgange en seisoene

Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee om te gesels oor verwondering, geloofspaaie, maar ook oor die oorgange in ‘n mens se lewe en hoe elkeen jou lewe beïnvloed.
5 Aug 1 hr 31 min

Sorg so vir jou immuunstelsel

Voedingskundige, Madalein Helm van Health and Hope Nutrition, kuier in die ateljee en gesels oor die impak van jou immuunstelsel op jou gesondheid.
29 Jul 1 hr 39 min