Zantie Swanepoel - 03 Augustus 2022 - Die Krag van Samesyn

Loading player...
“ Ons is nie gemaak om alleen to lewe nie. Ons het mekaar nodig. Ons het uitdagings maar ons het die Woord, God se beloftes en ons getuienisse.”
3 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zanti Swanepoel oor Hoe Groot Ons God Is en Wie Ons in Hom Is

In hierdie episode van Get Up and Go Breakfast op Radio Kaapse Kansel, gesels Zanti Swanepoel met Anton oor die "overview effect" – die diep emosionele en kognitiewe verskuiwing wat astronaute ervaar wanneer hulle die aarde vanuit die ruimte sien. Zanti verduidelik dat ons dikwels ons probleme groter maak as…
23 Sep 11 min