Zantie Swanepoel – Abide in Him - 27 Julie 2022

Loading player...
“ Op ons eie in die lewe is ons so beperk. Saam met God kan ons enige iets doen! In verhouding met God, word ons wat ons moet wees om die wereld te verander. Dis persoonlik, dis wonderlik en dis kragtig!”
27 Jul 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min