Zantie Swanepoel - 29 Junie 2022 - What Makes you Feel Alive?

Loading player...
"Most people are dead; they're just waiting to be buried!"
Lewe ons werklik? Haal ons net asem of geniet ons die lewe en verander, deur ons gawes, ander mense se lewens?
29 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zanti Swanepoel oor Hoe Groot Ons God Is en Wie Ons in Hom Is

In hierdie episode van Get Up and Go Breakfast op Radio Kaapse Kansel, gesels Zanti Swanepoel met Anton oor die "overview effect" – die diep emosionele en kognitiewe verskuiwing wat astronaute ervaar wanneer hulle die aarde vanuit die ruimte sien. Zanti verduidelik dat ons dikwels ons probleme groter maak as…
23 Sep 11 min