Zantie Swanepoel - 22 Junie 2022 - Ons God van Verhoudings

Loading player...
Ons kan 'n kosbare verhouding met God hê; hoe wonderlik is dit?!
Maar die Vyand wil verhoudings verbreek, en ons moet opstaan en baklei vir hierdie verhoudings en hulle koester. Dalk moet ons ook vir iemand om vergifnis vra.
22 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zanti Swanepoel oor Hoe Groot Ons God Is en Wie Ons in Hom Is

In hierdie episode van Get Up and Go Breakfast op Radio Kaapse Kansel, gesels Zanti Swanepoel met Anton oor die "overview effect" – die diep emosionele en kognitiewe verskuiwing wat astronaute ervaar wanneer hulle die aarde vanuit die ruimte sien. Zanti verduidelik dat ons dikwels ons probleme groter maak as…
23 Sep 11 min