Luister: Laat klokke beier vir Vervolgingsondag

Loading player...
Vicky Kente van Geopende Deure Suider-Afrika gesels nou met Maroela Media oor Vervolgingsondag wat vanjaar op 12 Junie herdenk word. Sy gee die getuienis van ʼn gelowige in Iran en verduidelik hoe jy die herdenking van Vervolgingsondag kan ondersteun.
10 Jun 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min