Zantie Swanepoel - 8 Junie 2022 - Hou Op Skinder

Loading player...
Zantie sê: "Gossip ends when it hits a wise man's ears!"
Hoe gaan ons seker maak dat alle skinderstories by ons ore stop, en nie by ons monde uitkom nie?!
8 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min