Begrondingsgesprek: Carel Boshoff se nuwe boek 'Tuiskoms'

Loading player...
Carel Boshoff, die hoof van die Vryheidstigting, het onlangs sy nuwe boek “Tuiskoms: Waar ons vandaan kom en waar ons heen gaan” bekendgestel.

In hierdie podsendingsepisode gesels dr. Wikus Buys van die Begrond Instituut en Paul Maritz met Boshoff oor sy nuwe boek.
31 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min