Wees ’n kreatiewe mentor vir jou kind

Loading player...
Dr. Kobus Neethling sê kreatiewe vaardighede sal bepalend wees vir ’n kind se sukses in die toekoms. Hy verskaf ook ’n paar wenke oor hoe om ’n kreatiewe mentor vir jou kind te wees.
13 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min