Drie aktrises, een Mart in ‘Dinge van ʼn kind’

Loading player...
Maroela Media gesels met Melissa Myburg, Cintaine Schutte en Susanne Beyers oor hulle vertolking van Mart in die TV-reeks, ‘Dinge van ʼn kind’.
13 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min