Lefpa gereed vir Laeveld brandseisoen

Loading player...
Die Laeveldse brandseisoen is om die draai, en dit is daarom nou die tyd om vir dit voor te berei. Só sê André Scheepers van die Laeveld Brandbeskermingsvereniging (Lefpa).
Brandseisoen is amptelik vanaf 1 Junie tot einde Oktober, wanneer almal permitte benodig om voorbrande te mag doen, wat eiendom teen die verspreiding van brande beskerm, indien een sou ontstaan.
Na twee somers se bogemiddelde reënval is daar baie brandmateriaal in die veld, wat kan lei tot ‘n “interessante seisoen”, sê Scheepers.
Sy raad is om by Lefpa se kenners kers op te steek.
6 May 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min