Mpumalanga departement se skuld aan munisipaliteit belemmer dienste

Loading player...
Inwoners van dorpe in Emakhazeni-munisipaliteit het reeds ‘n maand lank nie toegang tot lisensiedienste nie, omdat die Mpumalanga departement van gemeenskapsveiligheid hulle na bewering 1,5-miljoen-Rand skuld.
Volgens raadslid Foyoyo Maseko het die munisipaliteit die kragtoevoer na die Belfast-kantore afgesny weens die uitstaande skuld. Die DA sê amptenare word ook toegang tot munisipale geboue in Machadodorp en Dullstroom geweier, wat ‘n groot impak het op lisensiedienste.
31 Mar 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap

Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee sekondes voltooi het. Megan Botha (o.23) het 'n silwermedalje ingepalm. Hulle gesels met die Middag Game Drive.
29 Oct 10AM 10 min

Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.
21 Oct 4AM 14 min

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min