Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord?

Loading player...
Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom ingevaar of wat was Jesus se bedoeling met die stelling.
22 Mar 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual 22 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
22 Jul 45 min

Skriftuurlik / Scriptual 15 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
15 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 8 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
8 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 1 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platvorm om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whatsapp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual - 24 Junie 2025

24 Jun 48 min