Luister: Om te botoks of nié, dit is die vraag

Loading player...
In dié laaste insetsel in Maroela Media se velsorgreeks beantwoord dr. Vanessa Lapiner talle vrae oor velsorgbehandelings en gee sy raad oor die beste manier om dié behandelings te benader.
18 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min