Jesus die moederhen?, Teks: Lukas 13: 31-35

Loading player...
Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies om verby die dinge te kyk wat ons lewe volmaak, verby gemak en plesier en sekuriteit, sodat ons die diepte van 'n vervulde lewe in Jesus kan ontdek. Jesus wat nog van altyd af Jerusalem(en ons) soos 'n moederhen bymekaarmaak onder haar vlerke!
14 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

OM RYK TE WEES IN GOD

Sondag 8ste Augustus2025 Teks: LUKAS 12:13-21 Tema: OM RYK TE WEES IN GOD Prediker: Ds. Auke Compaan
3 Aug 37 min

Jy is kosbaar

Sondag 10de Augustus 2025 Teks: Lukas 12:22-34 Tema: Jy is kosbaar Prediker: Ds. Auke Compaan
10 Aug 31 min

Jesus, leer ons bid ...

Sondag 27ste Julie 2025 Teks: Lukas 11:1-13 Tema: Jesus, leer ons bid ... Prediker: Ds. Auke Compaan
27 Jul 28 min

Daar is net EEN ding wat nodig is.

Sondag 20ste Julie 2025 - Dié 6de Sondag in Koninkrykstyd Teks: Lukas 10:38-42 Tema: Daar is net EEN ding wat nodig is. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
20 Jul 27 min

In alle omstandighede!

Sondag 13de Julie 2025 Teks: Amos 7:7-17 & Daniel 6 Tema: In alle omstandighede! Prediker: Jan Gouws
13 Jul 24 min