25 Jaar later: het die kerk Suid-Afrika se 7 reuse verslaan?

Loading player...
In 1997 tydens die SACLA konferensie is 7 "reuse" onderskei wat dringend in Suid-Afrika aangespreek moes word. Die kerk het haar daartoe verbind. Dit sluit armoede, rassisme en korrupsie in. Dit is 25 jaar later. Hoe vorder die kerk met hierdie taak? Prof. Rothney Tshaka, Ds. Nelis Janse van Rensburg en Rev. Moss Nthla, almal leiersfigure gesels hieroor met Jannie Pelser
13 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min

Pinkster

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster
30 May 52 min

Van A tot Z deur die Bybel

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees
16 May 36 min