Wat sê die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees?

Loading player...
Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus gebore is was die vraag vanaf Donvan se kant af en vele ander interresante vrae wat die program geweldig boeiend maak. Dankie aan jou ons luisteraars wat oor die afgelope jare die program baie interessant maak en eer aan GOD se Woord waaruit die antwoorde op ons vrae kom.
1 Mar 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual 22 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
22 Jul 45 min

Skriftuurlik / Scriptual 15 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
15 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 8 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
8 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 1 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platvorm om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whatsapp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual - 24 Junie 2025

24 Jun 48 min