Zantie Swanepoel - 23 Feb 2022 - Jou Persepsie Van God

Loading player...
Ons dink verkeerd as ons dink God sal teenoor ons reageer net soos ons vriende of familie sou. Hy is wyser en meer betroubaar. Stel jou persepsie reg.
23 Feb 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min