TikTok-sensasie Wynand Kotze vertel oor eenmanproduksie en internet

Loading player...
“Jy kan nie so ernstig wees oor alles nie. Ons is in hierdie seisoen – wêreldwyd eintlik, maar veral in Suid-Afrika – waar mense nie meer lag nie.” TikTok-ster, Wynand Kotze oftewel Wynvirdiepyn, is tans besig om met sy soloproduksie "Tiektok" deur Suid-Afrika te toer en dié komediant het in Maroela Media se ateljee kom kuier.
4 Feb 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min