Hy maak ons heel

Loading player...
Christine Ferreira gesels met berader dr. Erika Hitge oor hoe om gelukkig te kan leef. Carli Labuschagne vertel meer oor haar boek Breekbaar wat deur ware gebeure geïnspireer is en Ciska Tait gesels oor Hoop Van siekwees na gesondword. Bly gerus ingeskakel vir sielskos en inspirasie.
1 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bybelvroue en salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing.
9 Jun 1 hr 27 min

Geldsake & identiteitsverwonding

Wilco Nauman gesels oor God & geld Bybelse beginsels vir finansiële vryheid na aanleiding van sy boek God & Money. Dr. Cobus Janse van Nieuwenhuizen bespreek identiteitsverwonding as dit kom by mans.
2 Jun 1 hr 34 min

Met 'n dankbare hart

Lewensafrigter Amanda de Lange gesels oor dankbaarheid. Jan Vermeulen vertel waarom God se Woord is soeter as heuning is. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag wat eerskomende Sondag die 31e Mei regoor die land plaasvind. Letsie van der Bank gesels oor die Radiokansel-damesoggend wat vanjaar op die…
26 May 1 hr 30 min

Sensoriese gesondheid & generasie bagasie

Christine Ferreira gesels vandag met Elrika Beukes oor sensoriese gesondheid en jou kind. Prof. Wentzel Coetzer vertel meer oor die impak van generasie bagasie op die gesin
12 May 1 hr 35 min