Veelsydige Refentse hou ʼn ‘boerebal’

Loading player...
Refentse het in die Maroela Media-ateljee kom gesels oor onder meer sy jongste enkelsnit en hoe dit voel om voor die kameras te pryk vir DeKat TV.
2 Feb 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min