Eloff se ‘Johnnie Blou’ op almal se lippe

Loading player...
Eloff, die nuweling-sanger wat bekend staan as “die prins van Potch”, skerts in die Maroela Media-ateljee dat hy geen benul het waar dié bynaam vandaan kom nie.
21 Jan 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min