Steeds Vrou - Ek mis jou (Alta Strauss)

Loading player...
Ons almal was al daar waar ons net ’n intense verlange het na ’n ander, om weer hulle te voel langsaan jou staan, oorkant jou sit en ’n koppie koffie saam met jou geniet. Nog eenmaal hulle stem te hoor, met hulle te klankbord. Kom ons neem vandag ’n doelbewuste besluit om dié mense wat ons koester, te laat weet ons het hulle lief. Begin weer om diep lief te hê, ’n alles-in-liefde! Ek mis jou… alles van jou… elke dag…
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min