Steeds Vrou - Heilige grond (Alta Strauss)

Loading player...
Daar is iets heiligs aan iemand se siel. Om iemand te leer ken is soos om ’n gewyde grondgebied te betree. Leer om te luister, regtig te luister na ’n ander, eerder as om haastig te wees om die volgende woord in te kry. Jy sal verstom wees hoeveel jy leer van ander, wanneer jy werklik begin luister. Ons is eintlik so bederf met mekaar, kom ons luister meer en begin vier mekaar!
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min