Luister: Demi Lee sing vir haar ma, die Here, in nuwe album

Loading player...
“Alles wat ek vandag het en wat ek is, is as gevolg van my ma.” Demi Lee vertel aan Maroela Media waarom haar jongste album haar “liefde-album” is.
3 Dec 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min