Luister: Bee-Bee die By het kleingoed in suikersoet ekstase

Loading player...
Bee-Bee die By is ʼn unieke, mollige bytjie wat deur die Heuning-sangeres Jeanette Pretorius vergestalt word en peuters en laerskoolkinders in vervoering het.
22 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min