Bybelargief en meer

Loading player...
Christine Ferreira gesels met Lynette Leibach, die nuwe uitvoerende hoof van Geopende Deure. Dr. Andrew Kok vertel meer oor die NG kerk se Argief op Stellenbosch, Lisel Joubert gesels oor die ryk geskiedenis van vroue in die bediening na aanleiding van die boek Randfigure en Mari Joubert vertel meer oor die wêreld se grootste Bybel video-biblioteek.
17 Nov 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bybelvroue en salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing.
9 Jun 1 hr 27 min

Geldsake & identiteitsverwonding

Wilco Nauman gesels oor God & geld Bybelse beginsels vir finansiële vryheid na aanleiding van sy boek God & Money. Dr. Cobus Janse van Nieuwenhuizen bespreek identiteitsverwonding as dit kom by mans.
2 Jun 1 hr 34 min

Met 'n dankbare hart

Lewensafrigter Amanda de Lange gesels oor dankbaarheid. Jan Vermeulen vertel waarom God se Woord is soeter as heuning is. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag wat eerskomende Sondag die 31e Mei regoor die land plaasvind. Letsie van der Bank gesels oor die Radiokansel-damesoggend wat vanjaar op die…
26 May 1 hr 30 min

Sensoriese gesondheid & generasie bagasie

Christine Ferreira gesels vandag met Elrika Beukes oor sensoriese gesondheid en jou kind. Prof. Wentzel Coetzer vertel meer oor die impak van generasie bagasie op die gesin
12 May 1 hr 35 min