Zantie Swanepoel - 17 Nov 2021 - Mountain Moving Faith

Loading player...
Mense stel on teleur en ons doen ook nie wat ons gese het ons gaan doen nie. Ons sien God dan ook so en vergelyk hom met die mense wat ons 'drop'. Maar Hy is nie 'n man nie - Hy is God!
17 Nov 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min