Zantie Swanepoel - 3 Nov 2021 - Lewe Bo Die Broodlyn

Loading player...
Ons wil 'n lewe leef wat iets beteken, nie 'n lewe vol 'fluff' nie - iets eg wat saak maak. Ons benodig die 'Brood van die Lewe' en om van die Brood te 'eet' om vir ons lewe te gee sodat ons ander kan 'voed'.
3 Nov 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min