Daar’s ʼn luiperd op my stoep!

Loading player...
Hennie van Deventer, skrywer van ‘Bure van nature’ gesels met Maroela Media oor die veldstories in sy boek en noue ontkomings wat hy al ervaar het.
18 Sep 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min