Luister: Organisasie steun vervolgde Christene in Indië

Loading player...
Maroela Media het vroeër vandeesmaand met Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, gesels oor die organisasie se veldtog om vervolgde Christene in Indië te ondersteun. Kente het die getuienis van Praveen en Shanti, ʼn Christen-egpaar in die land, gedeel.
31 Aug 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min