As iemand nie weet die Messias kom 2 keer nie, maak die professieë nie sin nie

Loading player...
Het die feit dat die Jode nie geweet het dat Jesus twee keer kom nie, hulle nie benadeel, as dit kom by hulle geloof in Jesus nie? Jesaja maak geen onderskeid tussen sy eerste en tweede koms in sy professieë wanneer hy oor die Messias praat nie, en sonder daardie kennis, kon van daardie inligting Jesus gediskwalifiseer het...
24 Aug 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual 22 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
22 Jul 45 min

Skriftuurlik / Scriptual 15 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
15 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 8 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
8 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual 1 Julie 2025

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platvorm om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whatsapp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Jul 46 min

Skriftuurlik / Scriptual - 24 Junie 2025

24 Jun 48 min