Elana Afrika-Bredenkamp: ‘Vier klein oorwinnings, leef onbeperk’

Loading player...
Elana Afrika-Bredenkamp is een van die ambassadeurs van vanjaar se Spar Women’s Virtual Challenge. Sy het met Maroela Media gesels oor die uitdaging wat haar na aan die hart lê en hoe om die hutsmerk van die 2021-uitdaging deel van jou eie lewe te maak
12 Aug 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min