Luister: Jannie du Toit vier 50 jaar met aanlyn konsert

Loading player...
Die aanlyn konsert word deur Dapper Media aangebied en behels drie van Du Toit se produksies wat op dieselfde dag voor ʼn gehoor aangebied en opgeneem word.
10 Aug 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min