30 Junie 2021 - Gesondheidsake - Mieneke Middel Fisioterapeut

Loading player...
Fisioterapie vanaf die praktyk tot by die huis.
Gelee BayCare mediese sentrum is op die hoek van Louis Fourie weg en Boekenhout straat, by die OK minimark sentrum by die hartenbos heuwels indraai. Die kontak nommer om ‘n afspraak te maak is
044 692 0039 of bespreek vir jou ‘n afspraak op die Onebook App.
30 Jun 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min

Gesondheidsake: 🌿Oud word is nie ’n siekte nie 🌿 - 28 Januarie 2026

In vandag se Gesondheidsake-gesprek gesels Gerda oor hoekom ligter slaap, ’n bietjie meer onvasheid op jou voete en liggaamspyne deel kan wees van die normale en natuurlike verouderingsproses – en hoekom dit nie noodwendig siekte beteken nie. 👉 Ons kyk ook na algemene bekommernisse soos cholesterol en bloeddruk by ouer…
28 Jan 15 min

Gesondheidsake: “Death starts in our legs” 🦵🦴 24 Desember 2025

🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: 🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer 🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30 🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou…
31 Dec 2025 14 min