LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopuase en die huwelik
Loading player...
09.08.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en die huwelik
"Moodswings" of dan gemoed skommelinge en Menopouse is sinoniem. As dit binne die huwelik gebeur is dit 'n resep vir misverstande en konflik. Elke man moet weet wat met sy vrou gebeur sodat hy kan voorberei op skielike gemoed skommelinge en hoe om dit te hanteer