LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ?
Loading player...
19.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ?
Meeste vroue sê dat menopouse-simptome erger is as wat hulle verwag het. Tog erken vroue dat hulle nie 'n dokter geraadpleeg het nie, omdat hulle reken dat hul hormoon skommeling iets is wat hulle moet "verduur". Dit is jammer, want daar is raad hoe om die simptome te verlig deur leefstyl veranderinge en aanvullings.