Wat jy moet weet oor Suid-Afrika se grondkwessie

Loading player...
Artikel 25 en die wysiging daarvan wek spanning. Die grondkwessie wek baie emosie en onserkerheid. Naweek Aktueel gesels met drie kenners oor hierdie netelige saak. Dr Braam Hanekom, Annalize Crosby en Adv Jean Meiring gee perspektief.
4 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skrywers Elize Parker en Wilco Naumann

Jannie Pelser gesels vandag met twee gaste: Elize Parker en Wilco Naumann. Elize kom gesels oor haar boek: "Die eilandbruid se sluier" en Wilco gesels oor sy boek "God en geld"
18 Apr 53 min

Gemeenskapsopheffing

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville
11 Apr 43 min

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie…
4 Apr 53 min