Jou kredietrekord en jou vermoë om huis te koop bekyk

Loading player...
Watter invloed het jou kredietrekord as dit kom by ʼn bank se besluit om jou huisverband te finansier? En hoe gemaak as jy vir die eerste keer in die verkoper se skoene staan? verkoper se skoene staan? Francois Janse van Rensburg, skrywer van die boek "The Property Buying Processs in South Africa", het met Maroela Media hieroor gesels.
18 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min