Graskop maak kapsie teen rondloper-vee

Loading player...
Die Graskop-belastingbetalersvereniging beplan om klein-eise aansoeke te bring teen die eienaars van rondloper-vee in die dorp.
Lance Gibson sê hulle rig groot skade aan en vernietig eiendom.
Aangesien die dorp geen skut het nie, en die bywettoepassers nie die gesag het om hulle ta vang nie, et hulle besluit om eerder dié roete te volg om die eienaars tot aksie te probeer dwing.
As jy skade gelei het, stuur foto’s na ratepayerscomplaints@gmail.com.
15 Jun 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap

Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee sekondes voltooi het. Megan Botha (o.23) het 'n silwermedalje ingepalm. Hulle gesels met die Middag Game Drive.
29 Oct 10AM 10 min

Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.
21 Oct 4AM 14 min

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min