Die nuwe FamilieBybel

Loading player...
Christine Ferreira gesels met Johan Smith oor die nuwe FamilieBybel wat pas deur Lux Verbi in samewerking met die Bybelgenootskap uitgegee is. Cassie Carstens gesels oor sy nuwe boek The World needs A Father en Roedolf Botha vertel oor hoe om ‘n leier soos Jesus te wees in ‘n veranderende wêreld.
8 Jun 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vir die jongklomp

Jaco Strydom gesels oor sy jongste boek Eendag te ver wat spesiaal vri jong Jesus-volgelinge geskryf is. Julita Kok vertel meer oor die Matt Redman-konsertreeks en Annique Jordaan en Lelani Brugman vertel meer oor hul Woord en Wsyie-kinderbediening.
19 Aug 1 hr 08 min

Tyd & SAAI

Narratiewe berader, Faith Durie, gesels oor die betekenis van tyd in ‘n gelowige se lewe. Francois Rosssouw & Dr Theo de Jager van die organisasie SAAI kuier in die ateljee om meer te vertel oor die werk wat hulle onder ons land se familieboere doen én die opwindende Lamb Champs…
12 Aug 1 hr 59 min

Oorgange en seisoene

Dr. Melodie de Jager kuier in die ateljee om te gesels oor verwondering, geloofspaaie, maar ook oor die oorgange in ‘n mens se lewe en hoe elkeen jou lewe beïnvloed.
5 Aug 1 hr 31 min

Sorg so vir jou immuunstelsel

Voedingskundige, Madalein Helm van Health and Hope Nutrition, kuier in die ateljee en gesels oor die impak van jou immuunstelsel op jou gesondheid.
29 Jul 1 hr 39 min