Quentin Prinsloo se ballade-baadjie vir ou snit

Loading player...
“Ek het besluit ek hoef nie meer op te tree nie, maar ek kán. Met die liedjie bevestig ek aan myself dat ek gevestig is in my lewe.”
11 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min